| Modulekode | NDE 751 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Analise van die basiese kenmerke en struktuur van die verskillende literêre genres in isiNdebele: digkuns (tradisioneel en modern), kortverhale, novelles en dramas. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in IsiNdebele aangebied |
| Akademiese organisasie | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App